FREE shipping on online orders over R2000!

Mamba Reloading Lading ontwikkeling met QuickLOAD DVD deur Casper Nienaber 2de Weergawe

mamba-herlaai-dvd-met QuickLOAD

New product

Mamba Reloading Lading ontwikkeling met QuickLOAD DVD deur Casper Nienaber

Casper Nienaber se lading ontwikkeling met QuickLOAD DVD bevat volledige stap vir stap bespreking, ondersteun deur hoë-kwaliteit video grepe.

The DVD is currently only available in Afrikaans, and is in the process of being translated into English.

2de Weergawe

More details

Out of Stock

You can collect up to 39 loyalty points. Total 39 points that can be converted into a voucher of R 4.


R 390 tax incl.

Secure Payment via
Secure Payment via

Add to my wishlist

More info

Reloading DVD by Casper Nienaber - 2de Weergawe

Casper Nienaber se lading ontwikkeling met QuickLOAD DVD bevat volledige stap vir stap bespreking, ondersteun deur hoë-kwaliteit video grepe.

Met Quickload het ek alles wat ek op my rekenaar doen "afgeneem". Dit is asof jy agter my rekenaar skerm sit en sien hoe die muis beweeg, stap vir stap soos ek alles uitvoer.

My woorde is nie uit die vuis opgesê nie. Ek het dit vooraf in Word getik en ge-edit: Sodat ek bondig/kompak praat, tegnies/wetenskaplik korrek praat en dit op so 'n manier verduidelik dat ek jou nie "verloor" nie

Nieteenstaande, ek sê op my DVD 'n paar woorde kort van 17,000 woorde hieroor en 'n verskeidenheid ander belangrike dinge oor wapens, herlaai, skiet, loop skoonmaak en inskiet, opstel en gebruik van chronograwe ens;

Ek verskaf ook hulpmiddels (”calculators”) op hierdie DVD wat jou help om Quickload se waardes sinvol en herhaalbaar aan te pas. Met my "calculators" sal almal presies die selfde antwoord en resultate met Quickload bereken, omdat jy 'n vaste "resep" volg;

Hierdie DVD SAL jou help om sinvol, betroubare en herhaalbare resultate met Quickload te behaal. Tweedens SAL dit bydraedaartoedatjy Quickload beter verstaan en gebruik.


Click here to view a short trailer of this DVD

7 other products in the same category: