FREE shipping on online orders over R2000!

Mamba Case lube 50ml

MambaLube

New product

Mamba case lube 50ml

More details

Out of Stock

You can collect up to 6 loyalty points. Total 6 points that can be converted into a voucher of R 1.


R 65 tax incl.

Secure Payment via
Secure Payment via

Add to my wishlist

More info


Die algemeen beskikbare tipes “Case Lube” is minerale olie:

  • Om minerale olie te verwyder, word doppe dikwels met “thinners” of asetoon gewas.
  • Die probleem hiermee is dat hierdie produkte ook ʼn olie basis het en dus steeds ʼn mate van olie in die dop agterlaat.
  • Die effek hiervan word duidelik gesien wanneer daar van die dryfmiddel aan hierdie “gewaste” dop nekke vassit tydens herlaai.



Die groot voordeel van MAMBA “Case Lube” lê juis hierin:

  • MAMBA “Case Lube” is water oplosbaar en kan dus totaal en al met water afgewas word. Om doodseker te maak dat alle olie wel verwyder word, stel ons voor dat u ʼn seperige mengsel gebruik.
  • MAMBA “Case Lube” is boonop bioafbreekbaar, en dus omgewingsvriendelik.
  • MAMBA “Case Lube” het besonder hoë smering waarde onder druk, en is daarom uiters geskik vir gebruik tydens die hervorm van doppe.

30 other products in the same category: